Successfully reported
+7

Phil's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosman Street, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Phil's Place is 'n elegante selfsorgwoonstel vir 4 persone in 'n veilige kompleks in Dullstroom, naby die historiese treinstasie.

Die woonstel op die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elk van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en 'n slaapbank vir kinders is beskikbaar met vooraf reëling. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei, en maaltye kan by die eetkamertafel met 4 sitplekke geniet word.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n knus kaggel, 'n TV en lei na 'n patio.

Onderdakparkeerplek word agter 'n elektriese hek binne die kompleks voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Adam M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en gesellig. Baie lekker gebly. 100% waarde vir geld. Sal Paul's Place enige tyd weer besoek. Baie dankie.
Apr 2025
Ansie K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die plek is baie goed ingerig en ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal definitief weer daar bespreek. is in d...
Sien meer
Jun 2024
Jess D
Gesin met klein kinders
4.6
Wonderful - very homey. It was a homey feel - loved the fireplace and underfloor heating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Elize B
Saam met lewensmaat
4.2
Netjiese plek, maar die matte kan of skoongemaak word, of verwyder word. Oulike plek, maar die matte is smerig.
Aug 2025
Stephanie L
Saam met lewensmaat
4.2
Baie gerieflik en aangenaam. Wat ons getrek het na hierdie plek, is die mooi, groot kamers en mooi badkamer en kombuis. Ons het nie gehou van die kuns...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bosman Street, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Phil's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosman Street, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92def455c9ebc4a68a3c1e24b1381113faf8e136efd616245d84a243c8e62847d139624a6c8314c8d20467acf155c7a00dca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 12 5 1 4 Bosman Street Miller's Cove 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.422343534328 30.099444660259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang