Successfully reported
+29

Peace Haven Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Koedoeweg, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Peace Haven Guest House is 'n pragtige gastehuis in 'n stil buurt in Vryburg, met lieflike uitsigte oor die natuurreservaat. Dit is 'n plek waar jy waarlik rus en vrede kan ervaar.

Die gastehuis het 5 gerieflike kamers met en suite-badkamers. Elke kamer is ingerig met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en yskassie. Daar is ook 'n lieflike stoeparea met sitplek waar gaste kan ontspan in die son, en ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en elektriese ketel in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt en aandete kan in die kamer op versoek bedien word. Ons voorsien ook 'n gesonde ontbytpakkie vir elke gas wat pasgemaak is volgens jou voorkeure. Die gastehuis bied 'n 24 uur-ontvangstoonbank, gratis privaat parkeerplek en 'n ontbytpakkie gedurende die week. 'n Hele aantal restaurante is net 5 minute se ry van die gastehuis af.

Peace Haven Guest House is net 2 km van Theiler Museum en 3 km van die Vryburg-gholfklub af. Taung Skull-erfenisgebied en die Taung-dam is albei net 67 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 14 Koedoeweg, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Peace Haven Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Koedoeweg, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZTE4NmU1LTcwZDYtNDNiMy1hOTQyLWU2YzlkYTI5M2MyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 14 Koedoeweg Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.9539969688 24.713551998138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang