Successfully reported

Peace Vale

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rentia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Birders paradise. Pragtige natuurskoon! Die omgewing en rustigheid is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
Peace Vale
Dankie vir julle kuier! Dit was wonderlik om julle te ontmoet en te sien dat julle die plekkie geniet het. Stuur asseblief vir my die lys van al die voëls wat julle gesien het!Groete, Issi

Michael P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful. It was an adorable stay; the place just speaks to you and you want to spend more time there. The peace that you feel when sitting on the patio looking into the fields of flowers and succulent plants, there are no words that can describe what you feel, and the sunsets are to die for. Definitely, my booking will be done there again; my new favourite stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
Peace Vale
Thank you so much for your kind words, they mean a lot to me and encourage me to open and plant up more areas to showcase the beautiful flora of Namaqualand. Regards, Issi

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid, baie verwelkomend en 'n fantastiese ondervinding! Ons het verskriklik lekker gebly. Tannie Issie het ons en ons twee honde wonderlik welkom laat voel. Die plek is ook 'n oasis met die mooiste veldblomme! Ons sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
Peace Vale
Baie, baie dankie vir die wonderlike, vriendelike woorde. Ek het julle en die twee spaniels baie geniet. Bring die twee weer om te baljaar. Groete, Issie.

Ashley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Twee dae van salige rustigheid met 'n gasvrou wat 'n kundige is oor veldblomme. Baie lekker gebly in die mooiste natuur omring deur veldblomme en die mooiste berge. Die regte plek vir stilword en natuur te geniet. Benodig ten minste 2 of meer dae om af te skakel, beslis nie vir 'n vinnige oornagstop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
Peace Vale
Baie, baie dankie vir die wonderlike en vriendelike woorde. Ek waardeer dit regtig en hoop julle alles van die beste toe. Groete, issi

Gert M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Pragtig, rustend en inspirerend! Pragtig en rustig met uitstekende vriendelikheid en diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Die stilte was so verfrissend. Pragtige blomme tuin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Beautiful and peaceful. Beautiful and so peaceful. Thank you to our lovely host for sharing her piece of heaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Isolde
Peace Vale
Dear Eric. Thank you for your kind words. Thank you for sharing the Blood Moon with me. It was very special. Please keep well. Regards, Issie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isolde Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Tweedam Plaas Gedeelte 12, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec142414437a7b4a68ebfec945902a80d300e16bc7fbc936476812b6160f9e12005b6e1d1c6a6ea92ddce70b67a443b38d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R355 Tweedam Plaas Gedeelte 12 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.704307649278 17.804145677963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang