Peace Vale
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R355, Tweedam Plaas Gedeelte 12, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peace Vale bied gemaklike verblyf op die eienaar se plaas, net buite Springbok. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige oornagbasis terwyl hulle op reis is deur Namakwaland.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, Chloris Cottage en Panorama Suite. Elke kothuis het 'n privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens sluit die eenhede gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, 'n toegeruste kombuis, knus leefareas en braaigeriewe in.
Die eiendom word omring deur rustige natuur, en gaste kan wandelpaaie en panoramiese uitsigte oor die omgewing vanaf Champagne Rock geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Springbok is ongeveer 11.2 km weg, en hier kan gaste geriewe soos plaaslike winkels en restaurante vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Isolde Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- R355, Tweedam Plaas Gedeelte 12, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Peace Vale het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R355, Tweedam Plaas Gedeelte 12, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang