Successfully reported
+47

Peace Vale

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Tweedam Plaas Gedeelte 12, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peace Vale bied gemaklike verblyf op die eienaar se plaas, net buite Springbok. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige oornagbasis terwyl hulle op reis is deur Namakwaland.

Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, Chloris Cottage en Panorama Suite. Elke kothuis het 'n privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens sluit die eenhede gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, 'n toegeruste kombuis, knus leefareas en braaigeriewe in.

Die eiendom word omring deur rustige natuur, en gaste kan wandelpaaie en panoramiese uitsigte oor die omgewing vanaf Champagne Rock geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Springbok is ongeveer 11.2 km weg, en hier kan gaste geriewe soos plaaslike winkels en restaurante vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rentia R
Saam met lewensmaat
5.0
Birders paradise. Pragtige natuurskoon! Die omgewing en rustigheid is fantasties.
Sep 2025
Michael P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. It was an adorable stay; the place just speaks to you and you want to spend more time there. The peace that you feel when sit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Werner K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, baie verwelkomend en 'n fantastiese ondervinding! Ons het verskriklik lekker gebly. Tannie Issie het ons en ons twee honde wonderlik welko...
Sien meer
Sep 2025
Ashley W
Saam met lewensmaat
5.0
Twee dae van salige rustigheid met 'n gasvrou wat 'n kundige is oor veldblomme. Baie lekker gebly in die mooiste natuur omring deur veldblomme en die ...
Sien meer
Sep 2025
Gert M
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtig, rustend en inspirerend! Pragtig en rustig met uitstekende vriendelikheid en diens.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isolde Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • R355, Tweedam Plaas Gedeelte 12, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Peace Vale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Tweedam Plaas Gedeelte 12, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec142414437a7b4a68ebfec945902a80d300e16bc7fbc936476812b6160f9e12005b6e1d1c6a6ea92ddce70b67a443b38d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R355 Tweedam Plaas Gedeelte 12 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.704307649278 17.804145677963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang