Peaceful Place
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1914 Kobus Meiring Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peaceful Place bied 3 pragtige selfsorgwoonstelle aan die strandfront in McDougallsbaai. Die eiendom bied asemrowende, onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en spog met privaat toegang tot die strand.
Die 3 woonstelle bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste en al 3 eenhede kan saam gehuur word indien nodig. Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n TV. Die selfsorg-eenhede het elk 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastekamers het toegang tot 'n gedeelde kombuisarea met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond.
Peaceful Place het 'n tuin met genoeg ruimte vir kinders om te speel, sowel as 'n ingeslote braai- en vermaaklikheidsarea om die volwassenes besig te hou. Die eiendom kan ook as 'n privaat lokaal vir 'n spesiale geleentheid bespreek word.
Die strand bied ook watersport en veilige swemplekke. Die gastehuis is ook die ideale oornagplek om ander toeriste-aantreklikhede in die streek te verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Kaz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 235
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1914 Kobus Meiring Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Peaceful Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1914 Kobus Meiring Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang