Peacehaven Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cordiner Street, Unit 1 Peacehaven, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 040 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Peacehaven Apartment is 'n lieflike woonstel in 'n veilige gebou, sowat 600 m vanaf die strand in Scottsburgh. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike wegbreek na hierdie kusdorpie.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 'n enkelbed met 'n uittrekmatras in die sitkamer vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, 'n onderdakbraai-area, speelarea vir kinders en 'n gedeelde wasgoedgerief met wasmasjiene en tuimeldroërs geniet. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Scottburgh Tidal Swembad en putt-putt is ongeveer 600 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante wat naby is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Paul Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 1 Cordiner Street, Unit 1 Peacehaven, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Cordiner Street, Unit 1 Peacehaven, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang