Successfully reported
+54

Peacehaven On Sea

Gastehuis
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sands Road, Wilderness, Garden Route, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peacehaven On Sea is 'n lieflike strandfronthuis in die kusdorpie Wilderness, naby George. Die huis het direkte toegang tot 'n veilige swemstrand en bied pragtige see-uitsigte vanuit die kamers.

Die huis bied 'n keuse van verblyf in 11 selfsorg-eenhede met privaat braai-areas. Elke kamer is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens terwyl die en suite-badkamers 'n stort en bad het. Elke kombuis het 'n yskas, ketel en mikrogolf, terwyl sommige eenhede 'n skottelgoedwasser, oond en stoof het. Die eenhede beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv, privaat ingange en toegang tot 'n balkon of dek met uitsigte oor die see of berg.

Gaste kan in die sprankelende swembad afkoel of 'n kort stappie na die veilige swemstrand neem. 'n Gemeenskaplike boma, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge in die area sluit hengel, valskermsweef, bootvaart, kajakvaart, voetslaan en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies


Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.5
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 33 Sands Road, Wilderness, Garden Route, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peacehaven On Sea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sands Road, Wilderness, Garden Route, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZjU3ZmFiLTNlZTAtNGFjOS04MWIwLTNiOThmMzc1ZTMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 33 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.99551 22.568877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang