Successfully reported
+11

Peak View Cottage

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peak View Cottage is op 'n houtplaas in familiebesit in die hartjie van die Cathkin Park-area van die Sentrale Drakensberg geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea .2 enkelbeddens kan in die sitkamer geplaas word.

Die sitarea het 'n TV met alle DSTV-kanale en 'n sentrale Jet-meester-kaggel vir die koue winteraande. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, yskas, elektriese braaipan en mikrogolfoond. Daar is ook 'n Weber-braai en veilige onderdakparkeerplek en 'n swembad.

Peak View Cottage is naby al die sentrale Berg-hotelle, staproetes in die Drakensbergpark is 15 km weg, restaurante, voëlkyk, visvang, riviervlotvaart, sport, bergfietsry, en perdrygeriewe. Geleë 4,5 km vanaf Champagne Sports Resort.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Aj S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Fantastiese kothuis met genoegsame geriewe wat jy sal nodig hê. Ann is 'n uitstekende gasheer wat jou baie tuis en welkom sal laa...
Sien meer
Okt 2025
Louis V
Besigheidsreis
5.0
Awesome en baie goeie waarde vir geld. Wooneenheid is ruim en goed toegerus met puik diens van die eienaars. Ons sal sonder twyfel weer daar gaan bly.
Sep 2025
Karen G
Saam met lewensmaat
5.0
Recommended. It is the second time that we have stayed there. It is well situated and economical. Ann is a lovely host too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Michael M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasheer tussen die berge. Ann het ons baie vriendelik verwelkom. Die kaggel was elke dag gepak en die woonstel het alles wat nodig is. Bin...
Sien meer
Jul 2025
Ann V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Ann is baie vriendelik en ons sommer dadelik tuis laat voel. Mooi omgewing, stil en rustig.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Peak View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53d8c2d7bb691e14e42d3a8917a2fd02380ce68013a4a4c28a2d1c6772352431d86ae3d8aae4547b0a1bb67e450289bad0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 D275 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.982202739248 29.49814081192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang