Pear Tree Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elton Farm, P125 Bushmansnek Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pear Tree Cottage bied selfsorgkothuise op 'n werkende melkplaas in die Boesmans Nek-vallei. Die eiendom is 'n ideale basis vanwaar jy die skilderagtige Suidelike Drakensberge-platteland kan verken.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die badkamer. Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, broodrooster en die nodige eetgerei en breekware om te gebruik.
Die sitkamer het banke om op te ontspan, en 'n kaggel wat die leefarea in die wintermaande warm maak. Daar is ook 'n draagbare braaigeriewe en tuinmeubels. Gaste kan wilde reënboogforelle in die rivier gaan visvang. Vir buitelug-entoesiaste; daar is baie stap- en bergfietsryroetes om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Elton Farm, P125 Bushmansnek Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pear Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elton Farm, P125 Bushmansnek Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang