Pearly Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Elf Street, Gansbaai, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pearly Beach bied gemaklike selfsorgverblyf net 20 m vanaf die hoofswemstrand in Pearly Beach, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n ontspannende kuswegbreek.
Hierdie moderne vakansiehuis met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 2 dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en alle nodige kookgerei. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n kaggel. Gaste kan beide 'n binne- en buitebraai geniet, met 'n buite-eetarea onder 'n oordekte afdak en buitemeubels.
Bykomende geriewe sluit in veilige parkering in 'n motorhuis en direkte toegang tot die nabygeleë strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Reinier Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Elf Street, Gansbaai, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Elf Street, Gansbaai, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang