Pearly Stay
- Kapasiteit: 123 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Commercial Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Vanaf R575 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pearly Stay bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede in Pearly Beach wat tussen 3 en 8 mense kan akkommodeer, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n gesins- of groepwegbreek.
Elkeen van die oopplan-eenhede het 'n privaat ingang, en hulle is ingerig met dubbel-, driekwart- of stapelbeddens, terwyl sommige ook slaapbanke het. Elkeen van die eenhede het ook 'n badkamer met 'n stort.
Elkeen van die eenhede is toegerus vir selfsorg en het 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n mini-stoof met oond asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan in hul privaat sitkamer wat 'n TV en 'n DVD-speler het, asook 'n binnebraai-area. DStv is beskikbaar, maar gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Buitelugbraaigeriewe is ook beskikbaar. Die eiendom maak gebruik van sonkrag.
Pearly Stay is net 800 m van die strand af, en die dorp bied 'n verskeidenheid restaurante, en verskeie stap- en staproetes in die omgewing. Pearly Beach is ook net 18 km vanaf Franskraal, en 22 km vanaf Gansbaai vir gaste wat daarvan hou om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cynthia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Commercial Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearly Stay het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 123 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Commercial Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang