Successfully reported
+60

Pearly Waves

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Melkhout Road, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Pearly Waves is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Pearly Beach Resort geleë is. Die vakansiehuis is naby die strand en die oordwinkel.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens; in die leefarea is daar 2 enkelbeddens vir die 5de en 6de persone om op te slaap. Elke badkamer is toegerus met 'n stort.

Die ruim, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ooghoogte oond, 'n tafelbladstoof, 'n wasmasjien en ander toebehore om te gebruik. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek, en die sitkamer beskik ook oor banke om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak. Die sitkamer lei na 'n binnebraai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 40 Melkhout Road, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Melkhout Road, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3BExo51t6yXbVZlRb1P2EPnsbv6RY7SAcI7A22FwxhWr3RXjgX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 40 Melkhout Road Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668844593276 19.51718450409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang