Successfully reported

Pebble Beach

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.0
Veiligheid
4.5
Yolandie T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Exactly what we were looking for. It was good. It was what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Okt 2025

Lekker, maar teleurgesteld. Met ons aankoms (ons was so bietjie vroeg) het ons gewag vir die sleutel want hulle moes eers klaar skoonmaak. Die plek was teen 14:00 skoon, maar ons moes wag vir die sleutel aangesien die gasvrou van die lodge waar ons die sleutels moes kry, eers haar gaste ingeboek het. Die eenheid is mooi, maar 'n bietjie aan die afskeepkant. Daar is ook nie 'n normale kamerlig in die slaapkamer nie, net 'n bedlampie en 'n liggie teen die muur by die kopstuk. Vir die prys wat ons betaal het, het ons 'n bietjie beter verwag. Die eenheid is 2 keer skoongemaak in die week wat ons daar was en die slaapkamer is nooit uitgevee of skoongemaak nie. Die parkering was ook 'n ander kopseer. Die parkeerplek is ver van die eenheid af en daar is regtig nie plek om te parkeer as jy 'n SUV of iets groters ry nie. Die uitsig oor die see is pragtig, maar ons sal die plek nie weer besoek nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Chrisma B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Feb 2025

Fantastiese uitsig, maar glad nie skoon en geskuk vir n baba nie. Die uitsig na die see is fantasties, maar die plek is nie geskik vir families met babas onder een jaar nie. Daar is te veel trappe na onder, en die plek is nie skoon nie. Die braaier is geroes, en die eetgerei is ook in ’n swak toestand. Om die perseel binne te gaan, was nog erger – ons het meer as ’n uur gesukkel om die eienaar in die hande te kry. Bo-op alles is daar vir ons gesê dat ons instruksies moes kry van die webtuiste oor waar om die sleutel te kry. Persoonlik dink ek dit is die eienaar se verantwoordelikheid om hierdie inligting aan gaste te verskaf. Dit was lekker daar, maar ons sal beslis nie weer teruggaan nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Simon F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Great 2 sleeper. Had to find alternative accommodation for one person, it was supposed to sleep 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1803b2688bea820ece9824fec887be6fd6dee7dc76fdcfd9126c98dde191e74d02f0f103edb5c8e7ff590e0b9e6add98a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 51 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5158 31.23052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang