Pebble Beach
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            Pebble Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Shaka's Rock, aan die Dolfynkus, minder as 50 km noord van Durban. 
Die woonstel kan tot 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes akkommodeer; en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. 
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV.
Die eenheid is op die grondvloer geleë en bied 'n see-uitsig. Die kompleks bied 'n swembad, braaigeriewe en 'n toegewyde parkeerplek. 
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Carrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 95
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Pebble Beach het ’n goeie ligging
 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang