Pebble Fountain Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pebble Fountain Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt Brooklyn waar die Jacarandas in Oktober nog pragtig blom, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 ruim ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Een van die kamers is 'n selfsorg-eenheid. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n TV, WiFi asook tee- en koffiemaakgeriewe. Handdoeke word voorsien.
Die gastehuis bedien 'n buffet en volledige Engelse/Ierse ontbyt, en ontbyt in die kamer is ook beskikbaar. Gaste kan in die sitkamer op die perseel ontspan, terwyl middagetes ook beskikbaar is.
Die gastehuis het 'n piekniekarea waar jy 'n dag in die buitelug kan deurbring, wat dit ideaal maak vir intieme troues, verjaarsdagpartytjies, ooievaarstees, jaareindfunksies, herdenkings, Sondagmiddagetes, demonstrasies, kunsklasse en braai. ens.
Pretoria Buiteklub is 5,1 km vanaf Pebble Fountain Guesthouse, terwyl Voortrekkermonument 10 km ver is. Die naaste lughawe is Wonderboom-lughawe, 19 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Pebble Fountain Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang