Successfully reported
+40

Pebble Fountain Guesthouse

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pebble Fountain is 'n 3-ster bekoorlike selfsorg-gastehuis in die gewilde woonbuurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby aan die N1-afrit, so verkeer sal nie 'n probleem wees nie.

Alle eenhede het 'n huislike gevoel en is ideaal vir die reisiger wat net wil oornag, of vir gesinne wat ons gasvryheid 'n bietjie langer wil geniet – ons bied spesiale tariewe as jy langer as 5 nagte bly.

Gaste kan lekker in die tuin ontspan, of van die braaigeriewe gebruik maak.

2 van ons eenhede is troeteldiervriendelik met vooraf reëling.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir jou voertuig en is ook geskik vir sleepwaens en karavane. Die eiendom het ook kringtelevisie.

Pebble Fountain Guesthouse is stapafstand vanaf Rosepark Hospitaal, en naby die Windmill-casino en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
John S
5.0
Fantastic stay. As always, the stay was excellent, no hassles and easy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Yusuf H
5.0
A wonderful stress-free sleepover. Very nice stay and excellent service. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Vriendelik ontvang. Warm geslaap. Baie skoon en netjies. Waarde vir geld.
Apr 2025
Khotso T
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent. It was wonderful, great atmosphere and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Rina S
5.0
Veilig, netjies, skoon en waarde vir geld. Sentraal geleë. Ek beveel Pebble Fountain Guesthouse beslis aan.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rudel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Pebble Fountain Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDdjNWYwLTI5ZjAtNDc2OS1hY2Q2LTIxMzY4MzMwM2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 91 Castelyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.146431 26.179241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang