Successfully reported

Pebbles

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik en verwagtinge oortref! Ons het heerlik uitgerus in die netjiese en goed toegeruste huis. Die uitsig is iets besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderful. Very relaxing. However, the heater in the main bedroom is still cracked. This is our third visit in 12 months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merryll D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Very good. It was great, but once the busy season starts you cannot really enjoy the front porch. An outside braai would be lovely as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Amazing. Comfortable and amazing location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Candice F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Great location, lovely spacious house, well priced and really over delivered! Pebbles was an absolute delight. Spacious, had all the amenities and more and just over delivered. Great location across the road from the beach and restaurant. Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great. We had a great stay at a majestic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna E C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik. Dit was heerlik. Alles gehad wat ons nodig het. Die wasmasjien was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Fantasties huis, ons het heerlik gekuier. Dit is 'n pragtige huis met 'n fantastiese ligging. Reg oorkant die strand en Voorstrand Rest. Ons het vir ure op die stoep gesit en die uitsig bewonder. Die huis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ek sou net 'n waaier in die kamer los vir die warmer nagte, en die TV moet beslis vervang word met 'n slim TV. Ek wou graag Netflix kyk terwyl ons daar was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bibi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie aangenaam. Fantastiese eiendom en ligging. Baie goed ingerig, veral vir koue winterweer. Ek sal aanbeveel dat die eiendom op 'n meer gereelde basis skoongemaak word, veral die kombuisgedeelte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Pebbles
Hello Bibi Baie dankie vir die review. Ons sal dit beslis onder die aandag van die skoonmakers bring. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f1186c373c6f094ae11596ea983d586f0791c4f1cd61680045e04e2c52262580432882de918e1f102a4e9e29f69758954cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.8081 17.89335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang