Successfully reported
+23

Pecan Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Lancaster Ave, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R918 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Pecan Cottage is in die hartjie van Craighall Park, Randburg, en gerieflik naby die Gautrein geleë.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, een kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en kasruimte, en die tweede kamer is gemeubileer met 'n enkelbed, 'n rusbank en rakruimte. Die kamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n bakplaat, versapper, wynglase, broodrooster, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en gereedskap. Die kombuis vloei in die eetarea, wat toegerus is met 'n etenstafel, en die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek met 'n TV, Netflix en WiFi. Die leefarea lei na 'n patio met buitemeubels en die tuin.

Daar is 'n veilige parkeerplek vir gaste.

Besienswaardighede/aktiwiteite om tydens jou besoek te verken, sluit in om die plaaslike kookkuns te ervaar, die kunsgalerye te besoek, of net om jou besigheid te doen met maklike toegang tot hoofpaaie en die Gautrein.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 83 Lancaster Ave, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 918
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 918
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 918
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Lancaster Ave, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29ecc9c77a0f9e4c7061b1fe7ce1e66780b9c32f7a96d398125eacb08b1ef235060d3efa823c258f95df644a08346bf99163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R918 per nag (plek vir 3) 83 Lancaster Ave Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.128107132474 28.024727805523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang