Pecan Grove
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Frankfort Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pecan Grove is op 'n kleinhoewe ongeveer 2 km vanaf die sentrum van Frankfort geleë en bied gaste 'n ontspannende verblyf.
Gaste het 'n keuse uit 5 kamers wat elk tot 2 persone kan akkommodeer, en die 6-slaapplek Hut B. Die kamers is gemeubileer met gemaklike dubbelbeddens en enkelbeddens, en maak gebruik van badkamers met baddens en storte. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige van die kamers het ook TV's.
Hut B bestaan uit 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die eenheid het ook 'n privaat kombuis, sowel as 'n sitkamer, en maak oop na 'n dek wat oor die rivier uitkyk.
'n Grasdak-lapa met braaigeriewe en boma is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en vir ekstra gemoedsrus word Pecan Grove Bed and Breakfast deur 'n beheerde sekuriteitshek bereik.
Frankfort bied verskeie staproetes, visvang en bootvaart, gholf, en gaste kan die verskeie historiese geboue in die dorp besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off Frankfort Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Pecan Grove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Frankfort Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang