Successfully reported
+26

Pecan Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 River Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pecan Guest House is op die oewer van die Vaalrivier in Christiana, 'n klein landboudorpie in Noordwes. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf aan reisigers of gesinne.

Daar is verskeie kamers om van te kies, elk met 'n privaat ingang en badkamer. Die kamers het gemaklike beddens en die badkamers het bad- of stortgeriewe. Elke kamer het ook 'n TV met sekere stroomdienste en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n aantal gemeenskaplike areas insluitend 'n swembad en onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrew John M
Saam met lewensmaat
5.0
Best guest house we have stayed in in Christiana, will definitely be back. Excellent place to stay, from the warm welcome we received b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Bianca M
Gesin met klein kinders
5.0
Puik verblyf. Alles netjies, rustig en skoon. Die kinders het dit geniet. Baie vriendelike mense, mense mense!
Apr 2025
Michelle E
5.0
Sal weer terugkom. Baie lekker gebly met pragtige uitsig op die rivier.
Feb 2025
Heidi H
Saam met lewensmaat
5.0
We had, however, missed the part stating the rates are room only. As we were on the road. The stay was lovely and the room very comfort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Eben G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Skoon, gerieflike kamer en die ligging reg langs die rivier is baie mooi.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Androeette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 47 River Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Pecan Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 River Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08aadcb9233e6a6076426a3e9c45bb875b091b18aeb5c77903910d31ba20ce3546943cd27d7b0f340f4ad940c71e43ce69df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 47 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.923671981828 25.160984409836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang