Pecan Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 River Street, Christiana, 2680, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pecan Guest House skuil op die oewer van die Vaalrivier in Christiana, 'n klein landboudorpie in Noordwes. Die eiendom bied gerieflike oornagverblyf vir reisigers of gesinne.
Daar is verskeie kamers waaruit gaste kan kies, elk met 'n privaat ingang en badkamer. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, terwyl die badkamers bad- of stortgeriewe het. In die kamers is 'n TV met sekere stroomdienste en gratis WiFi ingesluit.
Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike ruimtes, insluitend 'n swembad en 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word ook op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Androeette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 47 River Street, Christiana, 2680, Noordwes
- Gaste dink Pecan Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 River Street, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang