Successfully reported

Pecan Hut

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nadia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

This was an exceptional stay with a super host. The property was inviting and well located. The host was extremely helpful and friendly and catered to our every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike wegbreek plekkie. Opregte, warm Suid-Afrikaanse gasvryheid. Francois en Charmain het moeite gedoen om ons te ontvang. Die kaggel en hope hout het gesorg vir 'n lekker warm aand. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike, stil wegbreek. Pecan Hut is baie goed en stylvol toegerus. Die detail in die eenheid maak dit net ekstra gemaklik. Die WiFi is baie goed en die vuurmaakhout, melk in die yskas en sjokolade op die kussings laat mens dadelik welkom voel. Die area is doodstil en pragtig. Sal volgende keer ons kampstoele onthou aangesien daar nie gemaklike sitplek buite is nie. Die twee eenhede is teenaan mekaar gebou, so sou daar gaste in die ander eenheid wees, sal dit nie 100% privaat wees nie. Ons het heerlik gerus en lekker gaan stap. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige eenheid, uitstekend uitgerus, baie vriendelike en behulpsame eienaars. Heerlike oorblyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika S
1 nag
4.8
Jun 2025

Fantasies. Alles wat mens nodig het, is aan gedink en aandag aan detail is fantasties. Pragtige huisies in die mooiste omgewing. Kos vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Peaceful river view and comfortable stay. It was comfortable and peaceful. The river view and the tranquility of the river at night made it even more magical. Will definitely be back. It's a beautiful place to stop off if you plan on visiting the Sudwala Caves and surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lovely place. Quiet and perfect to recharge. Friendly owners. Will recommend. Food for the tired soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustigheid en natuur is asemrowend. Heerlike verblyf, naby aan die Sudwala grotte. Verblyf is netjies skoon en modern. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, natuur, stil, hemels. Dit was baie lekker. Ons het dit geniet, lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waardevol vir geld. Baie rustig. Wow wow. Wat 'n pragtige plek. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km from Nelspruit, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaad42294be51e9328a85c2bc3c89ae7c08b0142c2f34c282ae8e2297ada81056c7f664712d684be7094185f9ca7d7991c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 R539 Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.381716 30.700286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang