Successfully reported
+29

Pecan Tree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30A Wes Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Pecan Tree is in Parys en bied 'n pragtige tuin-uitsig, met 'n privaat sitarea buite en braaigeriewe.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek en 'n opvoubed vir 'n kind van tot 2 jaar. Daar is ook 'n slim-TV met gedeelde DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met basiese kombuisware, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.

Daar is WiFi, veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek en 'n alarmstelsel.

Gaste kan gholf, visvang, voëlkyk en fietsritte by die Vaalrivier geniet. Die Afri Dome is net om die draai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ivy V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Dit was regtig baie lekker en baie netjies! Oom Henk en tannie laat jou regtig welkom voel en loop die ekstra myl vir jou. Sal beslis weer ...
Sien meer
Jun 2025
Marlene G
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid uit die boonste rakke. Henk en Sonja doen baie moeite om hul gaste tuis te laat voel. Dankie daarvoor.
Jun 2025
Warren W
5.0
Gerieflike verblyf in Parys. Ek het 3 nagte gebly by Pecan Tree terwyl ek by 'n konferensie was daar naby. Die geriewe is goed bestuur en eienaars bai...
Sien meer
Mei 2025
Christi V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief die plekkie 'n bietjie langer wou beleef. Baie oulike plekkie vir ons vinnige in- en uitverblyf. Die gasvrou het oor en verby gegaan om...
Sien meer
Apr 2025
Rencia V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly en die verblyf was baie netjies.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 30A Wes Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Pecan Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30A Wes Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a21f376d6e01ec9d42b39c794eaedce6b2866c99cda0cdead7e0d731f7596dd1125b8fd262e25c95c9e028fb55a3c9601f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 30A Wes Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.9200826 27.4493298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang