Successfully reported

Pedroskloof Farm Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Erdine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Soos hierbo. Ons het twee heerlike dae op Pedroskloof deurgebring. Ons het gestap en fiets gery en gebraai en lekker ontspan. Wat 'n voorreg! Sulene en Berto is baie gasvry en niks is moeite vir hulle nie. Ons sal baie graag weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige omgewing, wonderlike gasvrou en heerlike kos. Ons het kom blomme kyk, en meer as dit gekry! Die omgewing was vir ons onbekend, en wat 'n verrassing was die berge en die groen omgewing! Sulene is 'n mense-mens, en haar kos is voortreflik. Ons sal beslis weer kom om die staproetes ook te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, mooi. Pragtige ligging. Ideale plek indien jy opsoek is na 'n pragtige plaasverblyf. Ou Werf is 'n skoon en netjiese eenheid, met alles wat jy benodig. Pragtige uitsig met 'n stoep en buite braai. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Antionette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Onbeskryflik lekker in die blommetyd - Sal dit weer doen. Dit was wonderlike 2 aande by Pedroskloof en ons kan dit beslis met vrymoedigheid aanbeveel. Dit is omring deur die natuur en stilte wat mens se siel voed. Die kamer was pragtig asook die badkamer en stort. Die stoep was so lekker privaat. Die beddens was super gemaklik en ons het heerlik geslaap en gerus. Ons het vir ligging 4 uit 5 vanweë die grondpad wat meer as 20 km is - en met 'n 2x4 voertuig is dit uitdagend. Maar verder is dit perfek, en ons sal beslis weer soontoe gaan. Die etes was absoluut onbeskryflik lekker en Sulene het soveel moeite met die etes en ons verblyf en spesiale versoeke gedoen. Sy is 'n wonderlike gasvrou en mens neem 'n stukkie van Kammieskroon saam met jou huis toe. Dankie vir wonderlike verblyf met die mooiste blomme in blommetyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Elke natuurliefhebber sal van Pedroskloof hou! Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is gerieflik en ruim en ons het lekker gebraai op die beskutte stoep. Daar is 'n maklike wandelroete op die plaas asook lekker fietsrypaaie. Borrelende en uitmuntende boervrou is die toppunt van 'n goeie gasvrou. Boonop maak sy fantastiese boere etes. Die plaas is in die Kamiesberg en die natuur beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bea W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lieflike oasis in die Namakwaland. Baie gerieflike, warm Namakwaland gasvryheid in die Kamiesberge. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker om op 'n werkende plaas te bly en te voel of jy by jou huis is. Sulene en Berto is regte Namakwalanders. Vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mally M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ideally situated in a beautiful valley. The dinners were a special treat. This is one of those times when I don't want to say anything nice about Pedroskloof because, selfishly, I want to keep it all to myself! The four days we spent at Pedroskloof were one of our best and we're already planning a return trip next year. The farm is ideally situated a few kms east of Kamieskroon to explore the best areas of Namaqualand. The hosts were friendly and welcoming, and had many stories to tell of the area. Sulene's dinners were a treat, especially her venison pie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was presies waarna ek soek was - baie goeie ligging vir blommekyk. Dit is op 'n rustige plaas sowat 25 km buite Kamieskroon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We didn't want to leave ever! Sulene is welcoming, warm, bubbly and a superb cook. We immediately felt like family! The setting is breathtaking and worth the drive. The room was very comfortable with plenty of hot water and blankets to ward off the really cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang