Pelican Accommodation
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bedford Way, Ottery, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pelican Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis wat selfsorgverblyf in Ottery, Kaapstad, bied. Die gastehuis is ideaal vir enkel- of groepreisigers, sowel as gesinne wat saam reis.
Verblyf word in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede gebied om in gaste se behoeftes te voorsien. Die eenhede is ingerig met gemaklike beddens, terwyl die badkamers toegerus is met óf bad- óf stortgeriewe. Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.
Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n tuinarea met oorgenoeg areas om maaltye al fresco te geniet. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, toegang tot DStv-kanale en veilige parkeerplek op die perseel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shireen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Bedford Way, Ottery, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Pelican Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bedford Way, Ottery, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang