Pelican Lodge
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2025 tot 8 Des 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Pelican Lane, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 580R1 054 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pelican Lodge is 'n lieflike 4-ster gastehuis wat aan die buitewyke van Sedgefield op die Tuinroete geleë is en gaste ruim en gerieflike oornagverblyf bied. Dit is die perfekte basis vir gaste na die area, met maklike toegang tot strande, die Groenvlei-meer, die berge en die sentrale sakekern.
Verblyf word gebied in verskeie kamers wat gemaklik 2 gaste in elke kamer kan akkommodeer, die suites kan tot 4 gaste akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, 'n tuin, 'n braai-area en 'n eetarea insluit. Die gastehuis het konferensiegeriewe beskikbaar wat tot 20 mense kan akkommodeer.
Komplimentêre WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Pelican Lane, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Pelican Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Pelican Lane, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang