Pelicans Pad @ Chaka's Cove 48
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pelicans Pad @ Chaka's Cove 48 is 'n luukse selfsorgwoonstel wat op die boonste verdieping in die veilige Chakas Cove-kompleks, aan die Shaka's Rock-strandfront, geleë is. Die kompleks het 'n voetgangershek wat via 'n kort paadjie direkte toegang tot die Shaka's Rock-strand en getypoel bied.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié area lei verder na die leefarea met lugversorging, 2 rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en 'n etenstafel met stoele. Daar is gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die see. Gaste het ook direkte toegang tot die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicollette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pelicans Pad @ Chaka's Cove 48 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang