Successfully reported
+58

Pelicans Pad @ Chaka's Cove 48

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pelicans Pad @ Chaka's Cove is 'n luukse selfsorgwoonstel op die boonste verdieping, see-front in die veilige Chakas Cove-kompleks aan die Shaka's Rock-strandfront. Die kompleks het 'n voetgangerstrandhek wat oopmaak op 'n baie kort paadjie wat direk na die Shaka's Rock-strand en getypoel lei.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer met lugversorging wat met 2 rusbanke en 'n platskerm-TV met volledige pakket DStv ingerig is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die balkon met buitemeubels en 'n etenstafel met stoele. Daar is ook gasbraaigeriewe. Hier kan gaste die asemrowende see-uitsigte geniet. Gaste het direkte toegang tot die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicollette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pelicans Pad @ Chaka's Cove 48 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8cb0944534d348e954e4465248f6e26435e705d0621b106406446567322b20aae3a152567f66e7fa0ced9d5d4ee74185b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.51405144377 31.231046431105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang