Pelicans Pad @ St Lucia
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 McKenzie Street, 13 Manzini, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Pelicans Pad @ St Lucia is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks in die dorpie St Lucia geleë is. Die kompleks is ideaal as 'n basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede kan verken.
Dié chalet het lugversorging en bied slaapplek aan 5 mense en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamerarea is in die sitkamer en is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is apart en toegerus met 'n driestapelbed, wat 'n dubbelbed aan die onderkant het, en 1 enkelbed bo-op. Die gedeelde badkamer het 'n stort.
Langs die dubbelbed is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die eenheid het 'n privaat patio met 'n tafel met banke en 'n klein braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Boonop is die kompleks naby restaurante, winkels en verskeie toeroperateurs geleë wat 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge en safari's bied wat gaste kan ervaar.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicollette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 100 McKenzie Street, 13 Manzini, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pelicans Pad @ St Lucia het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 McKenzie Street, 13 Manzini, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang