Successfully reported
+13

Pelican's Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pelican's Rest is 'n lieflike, knus selfsorgvakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Walvisbaai, Namibië, en dit bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na rustige verblyf.

Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea beskikbaar.

Die kombuis is met 'n enkelplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit voëlkyk, die wêreldbekende strandmeer met sy flaminke en die asemrowende Namibiese woestyn met sy duine in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eben K
Gesin met tieners
5.0
Was heerlik en het alles byderhand gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly! Vriendelike gasheer en baie netjies en skoon. Sal beslis ...
Sien meer
Jul 2025
Gizelda R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en alles was 100% reg vir ons! Baie lekker gebly en sal definitief weer boek.
Jun 2025
Wendy M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay and very centrally located. Very comfortable and clean. Lovely hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marisa L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid van die verblyf en dorp was van die hoogste standaard. Vriendelike ontvangs, pragtige blyplek, veilige omgewing en naby aan die strand en w...
Sien meer
Sep 2024
Alexa M
Saam met lewensmaat
4.2
Rustige naweek met alles in en naby die verblyf. Sal beslis aanbeveel. Rustig geleë. Alles wat mens kan nodig hê, asook goeie koffie. Netjies en skoon...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
  • Gaste dink Pelican's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 2nd Street, Walvis Bay, Namibia, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa84707940e90667e57aa156419c4fc2e70401c7d2bb5baaccaa295ad1b1892922b8dd1afc883b52a49cfd7fb0c89ebe99f13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 15 2nd Street Walvis Bay Erongo 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -22.97739205275 14.484693323021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang