Penbi Game Ranch
Beskrywing
Hierdie rietdak-chalet het slaapplek vir 2 gaste. 'n Ekstra matras kan vir 'n kind jonger as 6 jaar voorsien word. Die eenheid kan met ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig word. Die eenheid het ’n volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea en 'n ontbythoekie. Die badkamer het 'n stort en daar is ’n houtdek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slaapplek vir tot 2 volwassenes. 'n Ekstra enkelbed kan voorsien word vir 'n kind teen ekstra koste.
Huisreëls
Tariewe sluit 15% BTW uit. Kinders onder 6 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 jaar betaal R650. Let asseblief daarop dat jag op die perseel beoefen word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse rietdak-chalet het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het ’n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n borrelbad en ’n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. Daar is 'n houtdek met ’n lieflike uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe sluit 15% BTW uit. Kinders onder 6 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 jaar betaal R650. Let asseblief daarop dat jag op die perseel beoefen word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse grasdak-chalet bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 aparte slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eenheid het verder 'n sitkamer, eetarea, kombuis, houtdek en privaat braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe sluit 15% BTW uit. Kinders onder 6 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 jaar betaal R650. Let asseblief daarop dat jag op die perseel beoefen word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Mooihoek, Vryheid/Paul Pietersburg Road, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang