Successfully reported
+9

Penelope Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1839 Ixia Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Penelope Self-catering is in 'n stil area in Kleinkrantz in die Wildernes geleë en net 750 m vanaf die strand. Die is die ideale gesinswegbreek en word met voetslaanpaaie langs die water en talle markies in die area omring.

Die knus kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en pakspasie. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die kombuis lei na 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n stoep met braaigeriewe. Daar is braaihout op die perseel te koop en gaste kan ook fietse en kajaks huur. Die eenheid is net 'n kort entjie se ry vanaf winkels en restaurante en buitelugliefhebbers kan die pragtige voetslaanpaaie verken of kajakvaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1839 Ixia Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penelope Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1839 Ixia Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552364ff530dffecdeab56a78a94c77b17e4bc979406f5295261ec416a453e9f764381c27cbefa291da46e9e625ce291d054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 1839 Ixia Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002948120028 22.658479172698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang