Successfully reported
+87

Penguins View Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bellevue Road, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penguins View Guesthouse is 'n klein, pragtige, unieke drieverdieping-gastehuis in Simonstad wat selfsorgverblyf met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai bied. Die verblyf is stapafstand vanaf Boulders Beach en die Penguin Colony, en vele ander strande.

Daar is 6 woonstelle met 'n strandtema met see-uitsigte, en groot sonnige, privaat dekke met braaigeriewe. Daar is 5 ruim ateljeewoonstelle met kombuisies, eet- en sitareas, en instapstorte. Daar is 4 eenhede met 'n koninggrootte-bed of enkelbed, terwyl die Honeymoon Studio 'n koninggrootte-bed het.

Die tweeslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping en het sy eie privaat tuin en beskutte stoep, met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n koningingrootte- en dubbelbed en het sy eie privaat ingang. Die woonstel het 'n kombuis, aparte leefarea en 'n badkamer met 'n instapstort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, omheinde swembad. Aktiwiteite in die area sluit swem, snorkel, duik, kajakvaart en gholf in. Simonstad het oulike winkeltjies, koffiewinkels en is 'n dorpie vol geskiedenis. The Cape of Good Hope is net 20 minute se ry ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corna W
Saam met lewensmaat
5.0
'n Pragtige kamer met 'n asemrowende uitsig. Ons was hartlik deur John verwelkom en hy het goeie voorstelle gemaak van waar ons kon gaan eet en wannee...
Sien meer
Sep 2025
Marina K
5.0
Just what my soul needed. So peaceful, brilliant location, safe and a very cozy place. As we had hot and cold days, we used the pool as...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Mulalo S
5.0
Awesome. Great place, great location and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Zelda F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige area. Heather was baie vriendelik en het ons welkom laat voel.
Des 2024
Deon D
Saam met lewensmaat
5.0
Kom vir seker terug! Dit was een van die beste plekke wat ek nog ooit by was. Professioneel bestuur, vriendelike gashere en pragtige ligging.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Bellevue Road, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguins View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 755
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 755
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 755
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bellevue Road, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac4b25cf72197bdcc7c4b37386de1acd082fc740aad6ab77a69ad61984b17934871234b2fc68e7ffa8f1ed655b82839f3ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 1 Bellevue Road Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.199406546035 18.452028930188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang