Penhill Farm Boutique Hotel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agtervink Road, Penhill Farm, Nuy Valley, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R11 260 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Penhill Farm Boutique Hotel bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die omliggende vallei. Die plaas is in die Nuyvallei geleë en is 'n wonderlike wegbreek na Karoo-leefarea vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié eiendom gee gaste die keuse tussen 5 pragtig ingerigte eenhede wat tussen 4 en 8 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea, volledige kombuis, 'n TV, knus kaggel, lugversorging en toegang tot óf 'n plonspoel óf 'n houtvuur-bubbelbad.
Gaste het toegang tot pragtige tuine, braai- en piekniekareas, verskeie voetslaan- en bergfietsroetes, 'n restaurant op die perseel en veilige parkeerplek van die straat af. Penhill Farm Boutique Hotel is ongeveer 25 km vanaf Worcester, 29 km vanaf Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin, 30 km vanaf Silwerstrand Gholf en River Estate, 31 km vanaf Robertson en 136 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Agtervink Road, Penhill Farm, Nuy Valley, 6850, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agtervink Road, Penhill Farm, Nuy Valley, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang