Successfully reported
+11

Penhill Farm Cabin

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penhill Farm Cabin is 'n rustieke hout-selfsorgkothuis wat op die gasheer se plaas geleë is, sowat 8 km vanaf sentraal Knysna in die inheemse Gouna-woud. Gaste kan die rustigheid en natuur van die woud geniet terwyl hulle naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete is.

Dié houthut bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die hut is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Langs die beddens is 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, asook 'n verskeidenheid breekware en toebehore om te gebruik. Die kajuit het 'n klein dekarea met 'n opvoubank, en 'n toegewyde braai-area wat gaste kan gebruik.

Gaste is welkom om die wandelpaadjies te verken en hul bergfietse saam te bring om die roetes op die plaas te verken. Goedgedraende honde is welkom indien dit gereël word, aangesien die kajuit 'n heining rondom het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ben D
5.0
Rustigheid! Briljant. In die natuur - bykans geen mense en absolute rustigheid. Pragtige eenvoudige skoon houthuis.
Mei 2025
Belinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid en kalmte. Ons het 'n heerlike tyd gespandeer by Penhill Farm. Die stilte en rustigheid is presies wat ons nodig gehad het. Wonderlik om in...
Sien meer
Apr 2025
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Was 'n wonderlike paar dae. Nog nooit was die nag so donker nie! Rustig, dit is dit. Rustig.
Jan 2025
Conrad P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, will go back any day. Our stay was most relaxing in nature. Very private and very friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Annelie C
5.0
Dit was fantasties en het lekker gerus. Dit was vreeslik baie rustig en baie lekker gewees. Geen geraas en die omgewing was baie mooi. My 3 woefies he...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penhill Farm Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a2ff5d46e4e8a3b967d0804f08981d10d75cb5507e91de49b1cee4b9496d4d9da366be46782e95f6dcfdeed13667ac2328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Farm 98 Gouna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.966512277102 23.04786536826
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang