Successfully reported
+45

Peninsula Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Roberts Street, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Peninsula Villa is 'n pragtige selfsorghuis op die Romansbaai Beach & Fynbos Estate in Gansbaai. Dit bied die ideale wegbreek aan die kus vir vriende en gesinne en spog met 'n swembad.

Die Romansbaai Estate bied toegang tot 'n privaat strand en het ook diere wat vrylik rondloop tussen die huise, insluitend elande, sebras en springbokke.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, elke kamer het 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, glasdakstort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 en suite-badkamers het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, wynyskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware, roosters en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser in die opwaskamer. Dit lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die onderdakstoep met 'n sitarea, etenstafel en ingeboude braai. Die stoep lei na 'n houtdek met 'n swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lord Roberts Street, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peninsula Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Roberts Street, Romansbaai Beach & Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25423cb4baff1337d6a29429667294393060ed141ecb119b6e73484faf6c72a918807b48e2acfcd8ba5833bf57c20bd8dfec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Lord Roberts Street Romansbaai Beach & Fynbos Estate 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.611667199257 19.328189831647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang