Successfully reported

Penny's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Collette G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlik. Dit was heerlik. Baie vriendelike personeel. Lekker parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Verblyf was uitstekend, staf se diens was uitstekend. Waarde vir geld en die koffiewinkel op die perseel lewer uitstekende diens en kos is van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Penny's Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer en vir die ondersteuning.

Jomari H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Loved it. Baie rustig, netjies en skoon. Die koffiewinkel is 'n wen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie geniet! Die eienaar was fantasties! Het self gehelp met Mr D kosbestelling. Goeie diens verkry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Penny's Guesthouse
Baie dankie vir die mooi review. Was lekker om julle hier te hê.

Mariza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gebly na 'n lang dag op die pad. Die kamers was netjies, skoon en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesome. Awesome verblyf. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Lekker wegbreek. Heerlik! Lekkerste kos en koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very pleasant. Best coffee. Very pleasant. Staff very friendly. Coffee shop is a pleasant surprise. Blockout curtains will be an improvement. So will a bathroom mat. Floor can be very slippery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies, ontvangs vriendelik en behulpsaam. Sal enigetyd weer daar oorslaap. Penny het die ekstra myl geloop vir ons omdat ons laat ingeklok het a.g.v. 'n troue. Baie dankie vir dit, die waardering is groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-marie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelik, netjies, en pragtig. Weer eens baie lekker gebly. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Rautenbach Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e17baa0abbbbdc21e31e2e82c7be858b5014e20b2aaa16f493f32f4f92f97199d6c596d788c0af150902b84368a5bbd7043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 28 Rautenbach Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.647250854745 27.234986722469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang