Successfully reported
+26

Penny's Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Rautenbach Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penny's Guesthouse is 'n luukse gastehuis in privaat besit in Kroonstad, Noord-Vrystaat, wie se kenmerk vriendelikheid en gasvryheid is. Dit is gerieflik naby die N1-afrit geleë. Dit is die opregte warmte van die personeel wat die sprankel in hierdie regte oase plaas. Die sentrale en gerieflike ligging van ons gastehuis maak dit die perfekte oornagplek vir gaste uit die dorp.

Dit is minder as 1 km vanaf die Checkers-sentrum met verskillende winkels.

Penny's Guesthouse bestaan uit 8 slaapkamers. Elke kamer het 'n lugversorgingseenheid en DStv. Daar is ook 'n konferensielokaal vir 20-30 afgevaardigdes en 'n draadlose internetverbinding.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Collette G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Dit was heerlik. Baie vriendelike personeel. Lekker parkering.
Sep 2025
Pieter O
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Verblyf was uitstekend, staf se diens was uitstekend. Waarde vir geld en die koffiewinkel op die perseel lewer uitstekende diens en kos i...
Sien meer
Jul 2025
Jomari H
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Baie rustig, netjies en skoon. Die koffiewinkel is 'n wen.
Jun 2025
Andries B
Saam met vriende
5.0
Baie geniet! Die eienaar was fantasties! Het self gehelp met Mr D kosbestelling. Goeie diens verkry.
Jun 2025
Mariza V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly na 'n lang dag op die pad. Die kamers was netjies, skoon en waarde vir geld.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 28 Rautenbach Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Penny's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Rautenbach Street, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e17baa0abbbbdc21e31e2e82c7be858b5014e20b2aaa16f493f32f4f92f97199d6c596d788c0af150902b84368a5bbd7043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 28 Rautenbach Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.647250854745 27.234986722469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang