Successfully reported
+10

Penny's Place on Greenway Unit 45

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Lake Drive, Unit 45, Greenway Woods Resort, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Penny's Place on Greenway Unit 45 is 'n nuut opgeknapte chalet wat veilige en moderne selfsorgverblyf in Greenway Woods, Witrivier bied.

Die chalet het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met badkamers met storte. Elke slaapkamer is met sy eie unieke styl versier. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook lugversorgers in elke kamer en elke slaapkamer het sy eie ingang of kan ook deur tussendeure binne die chalet verkry word.

Die oopplan-kombuis het 'n ruim graniet-ontbyt-eiland met oorgenoeg sitplek vir ontbyt om saam te geniet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en kookplaat, 'n oond, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n wasmasjien. Die sitkamer spog met 'n kaggel en is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV met 'n Openview-intekening. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die sitkamer lei na buite na 'n onderdak-gemeubileerde patio met 'n buitebraai wat uitkyk oor 'n groot uitgestrekte goed versorgde grasperk, ideaal vir laataand kuiers en kyk hoe die son sak.

Gaste het toegang tot hul aparte ingange en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Gaste kan geriewe op die perseel geniet wat 'n gemeenskaplike swembad, trampolien, vlugbalbaan, kinderspeelgrond, buitelugskaakstelle, wasgoed, 'n skoonheidspa en 'n privaat gimnasium insluit. Gaste by Greenway Woods het ook toegang tot die geriewe van die White River Country Club, reg langsaan geleë. Gaste is ook naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Pine Lake Drive, Unit 45, Greenway Woods Resort, White River, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Lake Drive, Unit 45, Greenway Woods Resort, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f058225cd050f16fc8c11a4ffd1f7486b3ce9a73498effef5da21f660af584d85333b445c7c0f4de80fa7f57d3c9a5d1a22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Pine Lake Drive Unit 45, Greenway Woods Resort 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.282296758182 31.003086133808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang