Penny's Rest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Rue Emmy Street, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Penny's Rest House bied gerieflike selfsorgverblyf in Glenhaven, Bellville, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die eiendom het 3 slaapkamers wat elk slaappplek aan tot 2 gaste bied. Elke kamer het sy eie ingang, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n tweplaatstoof, mikrogolfoond en yskassie toegerus is. Ander geriewe sluit WiFi en 'n slim-TV in.
Daar is veilige parkeerplek en die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.7/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7 Rue Emmy Street, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Rue Emmy Street, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang