Successfully reported

Pensão Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik. Kamers is skoon en personeel is vriendelik. Ontbyt is lekker en meer as genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Sien julle gou weer. Baie lekker gebly met vriendelike en behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pedro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Good place but it requires renovation. The place is clean and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mark B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2025

Very disappointed. There was building rubble, builders started working next door to me on the Saturday morning, the braai area was not cleaned and pieces of the table at the braai were missing, furniture in the rooms was a mix and match arrangement, fridge was rusty, shelf in the shower was not straight, there was dog faeces in the parking next to our cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

John M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Great. The stay was wonderful and the place's tranquility was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Frans
Pensão Guest Lodge
Dear Mr. Mdhluli Thank you very much for your review. We really appreciate it. Best regards Pensao management

Maureen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Dit was net ok, nie weer nie. Eerstens, die plek lyk nie soos dit geadverteer word nie. Geen WiFi nie en geen DStv nie. Aankomsarea is baie deurmekaar. Hulle bou, wat verstaanbaar is, maar dit lyk baie onnetjies, blare lê rond.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jun 2024

Sal nie aanbeveel nie. Glad nie soos wat ge-adverteer word nie. Die plek lyk nie soos op die foto's nie. Die braai geriewe (naby ons kamer) was in 'n klein hoekie langs 'n leë swembad. Die plek is verwaarloos buite. Die kamers is wel netjies en skoon, maar die toilet spoel nie soos hy moet nie. Ons moes hom heeltyd fisies met 'n emmer spoel. Die TV en die WiFi werk nie. Nadat ons dit geraporteer het, was daar nogsteeds niks aan gedoen nie. Die pendeldiens wat "gereel" kan word, is eintlik maar net 'n ou wat soos 'n taxi in 'n kar rondry. Dit was duur op die ou einde en jy moet self met hom onderhandel oor die prys en tyd.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Inge T
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Vinnige oorstop in Nelspruit vir die Kaapse Hoop Marathon. Ons het net 1 nag oorgebly, maar vreeslik lekker in die gastehuis gebly. Ons sal definitief weer kom. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry, die kamers was mooi en skoon, en die hele gastehuis het 'n rustige atmosfeer. Die perseel is lekker groot en mens kan selfs braai en swem ook. Ons het ongelukkig nie tyd gehad daarvoor nie. Ons het ook baie gehou van die kamers wat elk apart was met eie ingang en privaatheid. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 032
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 032
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 032
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Magda Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ODgwMDg3LTI3OTktNGM0ZS05OWYxLTQ0YTgzZTAxNmVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 032 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 11 Magda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.490549472195 30.968578309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang