Penthouse G7-04 The Sails
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 795 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Penthouse G7-04 The Sails is 'n unieke en pragtige dakwoonstel in Point, Durban, wat 'n rustige ontsnapping bied met asemrowende uitsigte oor die hawe.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers. Een van die en suite-badkamers het 'n bad en stort, terwyl die ander net 'n stort het. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die hoogtepunt van hierdie dakwoonstel is ongetwyfeld die eksklusiewe dak-jacuzzi, tuin en braai-area, wat dit die ideale vakansiewegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 14 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, Point, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang