Penthouse Paradise @ Ocean Dunes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Heleza Boulevard, 340 Ocean Dune, Hillhead, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 999 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Penthouse Paradise @ Ocean Dunes, geleë in Hillhead, bied slaapplek vir 8 gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek.
Die woonstel is 'n moderne huis met 3 slaapkamers en 3 badkamers wat ruimte, styl en panoramiese see-uitsigte bied. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 dubbelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort, en bied slaapplek vir 4 gaste. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort, en bied slaapplek vir 2 gaste. 'n Bykomende badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en stort.
'n Oopplan-kombuis vloei in 'n helder leefarea en lei na 'n oordekte patio, ideaal vir vermaak of ontspanning. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die veilige landgoed bied swembaddens, tuine en direkte toegang tot die strand, alles net minute vanaf Umhlanga, Sibaya Casino en King Shaka Lughawe. Hierdie dakwoonstel kombineer kus-luuksheid met gerief in 'n privaat omgewing en is geskik vir vakansies of langer verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Heleza Boulevard, 340 Ocean Dune, Hillhead, 4320, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Heleza Boulevard, 340 Ocean Dune, Hillhead, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang