Successfully reported
+15

Tierhoek Cottages Pepper Tree Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tierhoek Cottages Pepper Tree Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n organiese vrugteplaas aan die voet van die majestueuse Langeberge naby Robertson. Die kothuis is in 'n groot peperboom se skadu geleë en dit skep 'n idilliese, stil bestemming in die natuurskoon.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n buitestort. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n muurwaaier en 'n kas. Die badkamer het 'n bad en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskassie en 'n etenstafel met 2 stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc60af5c682c41bb4501e37a5c6ab7120bb3505b4d1b0f9256e9cd62894d55a9eaf1c2b62d1bfd6cd062cb63286cd8079c173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.712195386949 19.789468705522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang