Successfully reported
+19

Peppertree Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Peppertree Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peppertree Place is op die eienaar se perseel in Brackenfell en bied ideale verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, TV teen die muur en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n privaat binnehof, met 'n Weber-braai en meubels, waar gaste maaltye kan geniet.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die verblyf is naby talle winkelsentrums, terwyl Kuilsrivier Gholfklub 3,1 km ver is, en Bellevue Wynlandgoed is 9,4 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tiffany V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and the best we ever had. It was amazing and the best quality time we had as we were on honeymoon, and upon our arrival on our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Shawn V
5.0
Peppertree-happy-place. Great place! Friendly hosts. I would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Tracy-Lee G
5.0
Absoluut asemrowend en perfek. Doen jouself 'n guns en bespreek by Peppertree Place. Ek was met aankoms so verras en ek wil net weereens vir Charlotte...
Sien meer
Mrt 2025
Elizabeth B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, heerlikste stort nog ooit! Peppertree Place is pragtig; alles wat jy nodig het en silwerskoon. Baie dankie.
Des 2024
André W
Saam met lewensmaat
4.8
Intimate and cosy. My stay was great; it was nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Peppertree Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peppertree Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Peppertree Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f1769645cec6b8ab6b3efb1d1e32e3837607857ffae1d7b3a6dec62dcf03e3ff3817e55a08753d1682fb4d83462d9dc5300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22 Peppertree Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8952384 18.6881686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang