Successfully reported

Percy Perfect

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carl B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Awesome. Ja, die verblyf was netjies en aangenaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice. Very comfortable and clean. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful stay with all amenities thought of! The welcoming is always so warm and the room stay offers everything that you need. Appreciate the car being in the garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Veilig en rustig en privaat. Absoluut ja, privaat en eienaars is baie vriendelik, hulle is aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag
4.8
Jun 2025

Defnitief waarde vir geld. Het lekker gebly. Dit was stil en rustig. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Aangenaam, alles beskikbaar. Ja, dankie. Gasheer en gesin was baie hulpvaardig en vriendelik. Kamer silwerskoon en alle geriewe beskikbaar en in puik toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Sal weer boek. Baie lekker gebly. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Besigheidsreis
1.6
Jun 2025

Not recommended. I can unfortunately not recommend this establishment. Not up to standard. One small bottle of body wash, no soap at the basin, Sunlight liquid at the kitchen basin was so diluted you could not wash dishes properly. No one there when I arrived. Had to ask for the generator to be started as there was no electricity. Wrong key given to me to exit the premises. Had to wait for someone to come back to the house so that I could leave. Overall, never again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Tersia
Percy Perfect
Ongelukkig stem ek nie saam met Sonja nie. My skuld as ons area sonder krag was nie. Ons het aangebied om die generator te laat loop om haar te gemoed te kom. Ek is nie verplig om shower gel en allerhande seepies te voorsien nie. Sleutels was per ongeluk deur my man verkeerdelik gegee. Ongelukkig kan 'n mens nie almal tevrede stel in die lewe nie.

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome. Dit was heerlik, eienaars baie vriendelik en behulpsaam en blyplek baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander B
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Baie lekker gekuier by Inniebos. Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense wat mens dadelik laat tuis voel het en kon raad gee vir eerste besoekers aan Mbombela.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tersia
Percy Perfect
Middag Zander Dankie vir jou resensie. Ek sou graag wil verbeter op die netheid. Wat het jou gepla sodat ek aandag aan dit kan gee. Tersia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuODAxuhn9gdsy15e9c6bv4mU5CVSgJLdaW9fUs8RtWRvWtHLYa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Percy Fitzpatrick 56 West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48825773957 30.954359646662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang