Successfully reported
+10

Percy Perfect

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Percy Perfect is in Mbombela (Nelspruit) geleë en bied verblyf in 'n keuse van 2 eenhede wat elk 2 mense kan akkommodeer.

Die eerste eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met DStv.

Die tweede eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en sy privaat badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n TV met OpenView HD-kanale.

Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan in die somer van die swembad gebruik maak.

Percy Perfect is 600 m vanaf Macadamia Care en 2 km vanaf Mediclinic Mbombela (Nelspruit) geleë. Die dorp bied 'n verskeidenheid restaurante asook besienswaardighede en doendinge. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuin met sy versameling skaars plantspesies en mensgemaakte woude, die Sudwala-grotte asook die dinosouruspark en kulturele sentrum, en die Emnotweni Casino besoek. Vir die meer avontuurlustiges bied die area ook 4x4-, perdry- en bergfietsroetes, asook stap- en staproetes in die Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carl B
5.0
Awesome. Ja, die verblyf was netjies en aangenaam. Sal beslis weer daar gaan bly.
Okt 2025
Carol R
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Very comfortable and clean. Very friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lindsay C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay with all amenities thought of! The welcoming is always so warm and the room stay offers everything that you need. Apprec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Liezl V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en rustig en privaat. Absoluut ja, privaat en eienaars is baie vriendelik, hulle is aangenaam en behulpsaam.
Feb 2025
Willie V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was heerlik, eienaars baie vriendelik en behulpsaam en blyplek baie skoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Percy Perfect het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuODAxuhn9gdsy15e9c6bv4mU5CVSgJLdaW9fUs8RtWRvWtHLYa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Percy Fitzpatrick 56 West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48825773957 30.954359646662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang