Successfully reported

Perdestal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Luiz L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Beautiful and peaceful. We had such an amazing time. This place is so peaceful and simple; it has everything you need, and it's right on the Vaal Dam. We were catching fish nonstop for the whole trip. We will be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons gunsteling wegbreekplek. Ons het al drie keer by Die Perdestal gebly, en elke keer was ’n absolute bederf. Hierdie plek het ’n spesiale bekoring – dit is rustig, pragtig en perfek vir ’n welverdiende wegbreek. Die gasvryheid is altyd uitmuntend, die verblyf is netjies en goed toegerus, en die natuurskoon rondom laat jou siel asemhaal. Wat ons veral waardeer, is die konsekwente kwaliteit – elke besoek bevestig weer hoekom Die Perdestal ons gunsteling bestemming bly. Of jy nou wil ontspan met ’n boek, stap in die natuur, hengel of net die stilte geniet, hierdie plek bied dit alles. Ons beveel Die Perdestal met volle oortuiging aan vir enigiemand wat op soek is na ’n rustige, stylvolle en onvergeetlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anushka H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige natuurskoon! Siels kos! Wat 'n gem van 'n plekkie! Rustigheid en absoluut kos vir die siel gewees! Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Het heerlik gekuier en vis gevang. Sal weer draai maak. Het dit baie geniet, sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful view! It was our 2nd stay there; we usually only have a quick stayover, but it has everything we need. Beautiful view of the water!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte wegbreek saam lewensmaat gewees. Het baie lekker gekuier en die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Great affordable getaway at the Vaaldam. This place really surprised us with its cleanliness and size. Everything we needed was there. We enjoyed the fishing, and we really had a great weekend away with our teenage son. The peacefulness at the water is just what we ordered. We will definitely go back sometime soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wicus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustigheid op die plaas, hospitaal vir die siel. Die Perdestal is baie mooi, meer rustic soos verwag word, met baie spasie. Die kuierarea en kombuis is wel in gerug, en ons het niks ekstra nodig gehad nie. Kamers is groot met twee badkamers wat het wat nodig is. Ons was bietjie ongelukkig met die water wat baie teruggetrek het, geleer om seker te maak wat met die dam aangaan voor ons teruggaan, maar ons kon afry na die water toe. Kan niks fout met die plekkie nie en sal beslis nie omgee om terug te gaan as die dam vol is nie. Baie stil area met skappies wat om die stal rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig en privaat. Baie oulike private plekkie met sommer baie karakter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome plekkie met goeie ligging. 3 gerieflike kamers. Als werk 100%. Netjies, goeie ligging, 3 gerieflike kamers en als werk 100%. Goeie waarde vir geld, veral vir 'n groep van 6-8 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jancke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 846
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 846
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 846
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranje Farm, Farm 1385, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5096075f8e97626e9fe33ddc78050f106fee70fc9c21c436db5b6995ce6e3a8d6efdb74acaf74d0572ae0219cd3022274f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 846 per nag, vir 9 mense 19 5 1 5 Oranje Farm Farm 1385 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -27.02190006595 28.289555171641
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang