Perfect Stay Kimberley 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Welgevonden Avenue, Roylglene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Perfect Stay Kimberley 2 is 'n knus selfsorg-vakansie-eenheid in Roylglene, Kimberley, en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.
Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel vir 2, sowel as 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.
Parkeerplek is buite op die sypaadjie beskikbaar (nie agter hekke nie), direk teenoor die Lenmed-sekuriteitshek.
Of u nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie eenheid bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shantel Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 29 Welgevonden Avenue, Roylglene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Welgevonden Avenue, Roylglene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang